Welkom by ons Webwerf

 

Ons is opgewonde oor die hoop wat ons in Jesus het. Ons is lief vir God en wil die gemeenskap bedien deur Sy hoop met ander te deel. Of jy nou 'n kind, 'n tiener, 'n jong volwassene of 'n volwassene is, ons bied 'n plek waar jy kan inskakel.

Kontak ons gerus vir enige navrae.